• VTEM Image Show
  • VTEM Image Show
  • VTEM Image Show

Kontak ons

STRAATADRES: Roperstraat 209, BROOKLYN, Pretoria, 0181
POSADRES: Roperstraat 209, BROOKLYN, Pretoria, 0181
SKOOLURE:
Maandae - Donderdae:
Gr 1-2: 07:30 - 13:00

Gr 3-7: 07:30 - 13:30
Vrydae:
Gr 1-2: 07:30 - 13:00

Gr 3-7: 07:30 - 13:00
KANTOORURE:
Maandae - Vrydae 07:20 - 15:00
Kontaknommers:
Tel: (012) 362 1335, (012) 362 1336 
Faks: (012) 362 0550
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 
RIGTINGAANWYSINGS:
Vanaf N1 verbypad (Johannesburg of Pietersburg/Polokwane)
    • Neem Atterbury afrit en draai wes in Atterbury, ry tot Atterbury
     aansluit by Lynnwoodweg (± 2 km) draai links (ry dus wes)
    • Volg Lynnwoodweg oor Brooklynweg, oor Jan Shoba straat tot
     by volgende verkeerslig, dit wil sê Roperstraat waar links (suid) gedraai word.
    • Laerskool Pretoria-Oos is op regterkant waar die hoofingang van die
     skool net na die tennisbaan is.

 

Vanaf Fonteinedal (Vanaf M1 Johannesburg of Kemptonpark/Lughawe,
deurpad R21)
    • Ry om die Fonteine sirkel en ry oos in George Storrarweg, by
      tweede verkeerslig links in Totiusstraat tot by T-aansluiting met 
      Florence Ribeiro waar links gedraai word.
    • Draai regs by eerste verkeerslig, nl. Nicolsonstraat en ry tot derde dwarsstraat,
      nl. Roperstraat waar links (noord) gedraai word.
    • Volg Roperstraat oor Justice Mohammed straat vir ±800m. 
      Laerskool Pretoria-Oos net na en direk langs Pretoria Boys High,
      op die hoek van Roperstraat en Lynnwoodweg.