• VTEM Image Show
  • VTEM Image Show

Koor

DSCN1093 w
Die Junior- en Seniorkoor speel ‘n belangrike rol in
ons skoollewe en tree op by verskeie geleenthede.
06 W
 Ons het ‘n besonderse groot koorgroep vir ‘n relatief klein
skool. 
Ons kore neem graag aan koorfeeste en -kompetisies deel.
 
17 W'n Koorkamp
vir die
seniorkoor
aan die
begin van
die jaar berei
die koor goed voor
vir die jaar
se optredes.
18 Wz w
By die jaarlikse KOORKAMP word lekker SPANGEES opgebou.
19 W 2
02 W 2
Op ons kerfstok is verskeie A++ en GOUE toekennings wat ons
verwerf het by Kunstefeeste.
10 W
Beide die Senior en Junior KOOR
het ‘n GOUD ontvang tydens
die ATKV APPLOUS kompetisie.
Na vele uitdunrondtes het die
seniorkoor deurgedring na die
ATKV Applous KOOR - FINAAL,
wat o.a. al gehou is in
Stellenbosch en Bloemfontein. 
 
 
 
04 W 2
Dié PRETORIA-OOS
SENIORKOOR
is ook al as
GAUTENG-wenners
aangewys in hulle
kategorie.