• VTEM Image Show

Revue

02rev W
Elke twee– tot driejaarliks poog ons om ‘n 100% leerlingdeelname
te hê aan ons REVUES.
Die revue-konsert word so saamgestel dat elke klasgroep aan ‘n item deelneem. 
04 revW
Ons REVUES word baie lewendig en skouspelagtig aangebied -
iets waarna ons leerders altyd uitsien.
 03 rev W
 “NOAG se ARK” was ‘n baie suksesvolle OPERETTE wat  opgevoer  is. 
 
06rev W 
Verskeie TEMAS is al aangepak.  
Ons het ‘n al 'n draai gaan maak in Brazilië, Mexiko, Indië, Noordpool, Amerika, ens.
12 rev w12 revW
Die gehoor word altyd bederf met kleurvolle KOSTUUMS, op en wakker DANSE en
pragtige MUSIEK en SANG. 
01 rev w
Aan DRAMATALENT  is daar ook nie 'n tekort in Osieland nie.
02 rev w
Die TONEELGROEP laat  die gehoor skater met hulle kwinkslae.
 DSCF001614rev W
In die jare wat daar nie ‘n REVUE aangebied word nie, word daar ‘n
GALA-AAND / KULTUURKONSERT aangebied, waartydens alle talentvolle
Osies ‘n item kan lewer. 
11rev W13 revW