• VTEM Image Show
  • VTEM Image Show
  • VTEM Image Show

Hokkie

DSC 0091
HOKKIE word by Laerskool Pretoria-Oos in die derde kwartaal gespeel.
Dit is ‘n ideale geleentheid vir beide seuns en dogters om reeds
in die laerskool blootstelling te kry en basiese vaardighede aan te leer.
DSC 0099
Indien genoeg belangstelling word O/11 tot O/13 spanne vir die
liga ingeskryf.
Vir 0/6 tot 0/10 word vaardighede aangeleer.
DSCF0037
Afrigting deur gekwalifiseerde studente wat deur die skool betaal word.
Afrigting op Dinsdag- en Donderdagmiddae plaas.
Wedstryde Vrydagmiddae en Saterdagoggende.
IMG 1780
Spanbou kursusse en pretdae word gehou om goeie verhoudinge tussen
spanmaats te bevorder.
‘n Hokkie-Kliniek word elke jaar vanaf Februarie - Junie
gehou om vaardighede in te skerp.