• VTEM Image Show
  • VTEM Image Show
  • VTEM Image Show

Krieket

07 kr wMINI-KRIEKET
Die doel en fokus van mini-krieket is om die maats
balvaardig te maak, hulle ‘n liefde vir die spel te laat
ontwikkel en om deelname en goeie
sportmangees te bevorder.
Elke kind tel en elke kind is in tel.
Graad R, graad 1 en 2, dogters en seuns
neem deel aan mini-krieket gedurende die
vierde kwartaal en word deur ouers georganiseer en afgerig.
01 kr ww
Daar heers ‘n heerlike ontspanne gees by die mini-krieket — 
Mammas tree gewoonlik as tellinghouers op.
Oefentye is na 17:00 in die middae en wedstryde vind Saterdae plaas.
02 kr w
LIGA-KRIEKET
Vanaf O/9 word hardebalkrieket gespeel.
08 kr w
Afhangend van getalle het ons gewoonlik ‘n o/9, o/10, o/11, o/12 en o/13 span.
03 kr w
Hierdie spanne vaar uitstekend in hulle onderskeie ligas.
Afrigting word deur personeel behartig -
Hulle word aangevul deur gekwalifiseerde studente.
Ons lewer gereeld spelers op vir ons distrikspan.
04 kr w
Ons spanne het die afgelope paar seisoene gereeld deurgedring
na uitspeelwedstryde vir medium skole.
Ons is twee jaar in 'n ry aangewys as die o/10 wenners van
die Northern Krieket-liga vir medium skole.
 O10A Krieketspan W