• VTEM Image Show
  • VTEM Image Show
  • VTEM Image Show

Swem

01 swe mm w
Dis vir ons baie belangrik dat elke Osie water-veilig is.
Dit word aangemoedig dat elke leerling so gou as moontlik
onderrig ontvang.
02 swe web08 swe w
Swem word in die eerste en vierde kwartaal beoefen by die skool. 
Ons beskik oor ‘n pragtige nuut oorgedoende 25 meter swembad.
03  swe w04 swe w
Daar vind professionele privaatlesse na skool vir stylverbetering en
fiksheid plaas, wat weer diepte in die skoolswemspan bring.
10 sew w11 swe w
Behalwe vir enkele vriendskaplike galas neem Laerskool Pretoria-Oos
aan ‘n wyksbyeenkomste deel waar swemmers kan kwalifiseer vir
verdere deelname aan Distriks- en Provinsiale spanne.
12 swe w
Ons skool het ook verskeie swemmers opgelewer vir
die Gauteng-span asook SA lewensreddingspanne.